Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Voëls van Eenderse Vere

Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9781775841210
Veröffentl:
2013
Seiten:
28
Autor:
Susan Long
Serie:
Struik Nature
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
2 - DRM Adobe
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

'n Innemende verhaal in rym oor 'n pragtige African
Grey-pappegaai, Nebukadnesar die Derde, en sy
onwaarskynlike speelmaat, Belinda die hommelby.
Nebukadnesar woon diep in die oerwoud van Afrika. Hy word
kleurvol in die lewe geroep wanneer hy sy vlerke sprei om te vlieg,
en sodoende sy pragtige veredos tentoonstel soos hy saam met sy
geveerde vriende deur die lug sweef en duik. Maar elke diertjie
moet 'n spesiale speelmaat hê! Belinda die by is Nebukadnesar se
goeie maat en na 'n dag se harde werk, speel hulle heerlik saam
wegkruipertjie in die oerwoud. Na hulle lekker gelag en nog lekkerder
saam gespeel het, kry elkeen vir hulle 'n lêplekkie in 'n tamaaie ou
boom en maak gereed vir 'n goeie nagrus. Claire Norden se bekende
illustrasiestyl is helder en vrolik en hou bekoring in vir jonger lesers.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.

Google Plus
Powered by Inooga