Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Die Vernuftige Verkleurmannetjie

Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9781775840855
Veröffentl:
2013
Seiten:
28
Autor:
Claire Norden
Serie:
Struik Nature
eBook Typ:
PDF
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
2 - DRM Adobe
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

'n Pragtige, boeiende verhaal, in rymende versvorm geskryf,wat oor die avonture van 'n tuinverkleurmannetjie handel. 'n
Volle bladsy met plakkers spoor die jong leser aan om aktief
aan die storie deel te neem!
Die illustrasies is gedoen deur Clair Norden, 'n ywerige
kinderboek-illustreerder. Haar helder, aanloklike, spelerige
illustrasies stimuleer die verbeelding en boei haar lesers.
Die teks verskaf insig tot die werklike kenmerke en
gewoontes van die algemene dwergverkleurmannetjie, maar
lees soos 'n avontuurverhaal en verskaf dramatiese elemente
van onverwagse gevaar, noue ontkomings, broeiende rampe
en, uiteindelik, oorwinning!
Dit is die tweede titel in Struik Nature se 'Oorspronklike
Afrika-verhaal'-reeks, wat in die toekoms plaaslike klassieke
literatuur bestempel sal kan word. Hierdie verhaal sal by
kinders en hul ouers aanklank vind.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.

Google Plus
Powered by Inooga