Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Meneer Koning se Ongelooflike Reis

Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9781775840565
Veröffentl:
2013
Seiten:
48
Autor:
David du Plessis
Serie:
Struik Nature
eBook Typ:
PDF
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
2 - DRM Adobe
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

David du Plessis het 'n verhaal vir kinders geskep wat gebaseer is op herinneringe en fantasieë uit sy eie kinderjare. Dit vertel van 'n koningpikkewyn se reis nadat hy deur vissermanne gevang is tydens hulle besoek aan sy verafgeleë Suid-Atlantiese eiland. Na verskeie avonture en teëspoed, sowel bo as onder die water, plaaslike dieretuin bestem is - tot Moeder Natuur ingryp. Die verhaal is kleurvol deur Du Plessis geïllustreer, met breë see- en landskaptonele wat die eindeloosheid uitbeeld waarin Meneer Koning gestrand is. In elke raam en op watter skaal ook al, word die leser se oog na die pikkewyn toe gelei met sy helderoranje oog, snawel en wangkleur. Die verhaal betrek heelparty diere uit die streek, onder meer walvisse, haaie en ander seevoëls, waaronder drie ander pikkewyn-variëteite. Hierdie boek sal by kinders van oor die hele land heen 'n gunsteling word.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.

Google Plus
Powered by Inooga