Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Wynie - My bloed is blou

My bloed is blou
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9781770227729
Veröffentl:
2015
Seiten:
296
Autor:
Wynie Strydom
eBook Typ:
PDF
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
2 - DRM Adobe
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Mnr. Kuschke van Laerskool Graskop het die klein rooikopseuntjie een kyk gegee en gesê: "Ek doop jou Wynie, want jou hare lyk nes die rooiwyn wat ek drink." Mnr. Kuschke se aandeel in die lewe van Wynie Strydom is egter veel groter as bloot die naam Wynie. Dis by hom wat Wynie 'n onblusbare liefde vir die spel rugby geleer het. Volg Wynie Strydom se pad van die klein dorpie Graskop in Mpumalanga tot by sy kantoor, as spanbestuurder van die Blou Bulle, wat op die A-veld van Loftus uitgekyk het. Wynie was vir 38 jaar betrokke by Blou Bul-rugby en sy toewyding, harde werk en fokus op tradisies het gehelp om van die Bulle een van die beste rugbyspanne in die wêreld te maak. Dis ook 'n verhaal van ongeëwenaarde vriendskappe en lojaliteit, van hoogtepunte en hier en daar 'n laagtepunt op die rugbyveld, van heerlike tye maar ook donkerblou dae. Wynie: My bloed is blou is 'n boek vol heerlike rugbystories, maar ook staaltjies vanaf die kantlyn. 'n Boek wat geen rugbyliefhebber, ongeag vir watter span jy skree, sal kan neersit nie.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.

Google Plus
Powered by Inooga