Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Moord op Lake Panic

Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9781485904915
Veröffentl:
2021
Seiten:
376
Autor:
Leon Van Nierop
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
2 - DRM Adobe
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

'n Handvol sjefs by 'n meesterklas in die boendoes. 'n Vrou se lyk in die meer. 'n Privaat speurder wat moet vra: Wie het sy mes in vir wie?Lake Panic is die perfekte plek vir 'n verfyningskursus vir ses beroemde sjefs. Só beroemd dat hulle beskerming benodig. 'n Taak vir Beer Henning - privaat speurder, vryskuttatoeëerder, 'n man met 'n verlede. Beer het sy hande vol met:

Sophia da Silva, 'n eks-sepiester wat 'n comeback met haar eie kaal kookboek beplan,

Otto en Lily Clement, 'n hardekoejawel en sy muisvaal vrou wat hul reputasie en hul lodge moet red,

Leopold Lindeque, die kosresensent met die bitter pen,

Clementine Carolus, tuisnywerheid-tannie, maar net bedags, en

Alex Fabius, Youtuber en snuiter van formaat.
Wie het 'n moord opgedis?
En wat het die storie van die geheimsinnige meermin van Lake Panic met alles te doen?

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.

Google Plus
Powered by Inooga