Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

NOSTALGIE

Kos wat vra vir 'n tweede skep en sê onthou jy nog
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9781485901808
Veröffentl:
2023
Seiten:
192
Autor:
Herman Lensing
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
2 - DRM Adobe
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

NOSTALGIE is Herman Lensing se sewende kookboek en volg op die uiters suksesvolle HUISKOS / HOME COOKING in 2021, wat vir 'n Gourmand-toekenning benoem is, en Dit Proe Soos Huis (Human & Rousseau), wat in 2019 verskyn het. Herman se laaste boek in die trilogie vertel - in sy eie woorde - die storie van sy lewe tot op 36 jaar. Die eerste proe of geur van kos laat jou terugdink en verlang - dit bring NOSTALGIE. En om met kos 'n oorgang van die verlede na die hede te bring is vir Herman belangrik. NOSTALGIE is nes jy Herman se kombuis ken: Hy gebruik kos om mense te laat onthou en te verenig. NOSTALGIE bevat meer as 80 resepte, van bykos tot hoofgeregte; van brood tot kos uit jou yskas; van kos van die kole af tot vleisgeregte, en van vakansiekoekies tot nageregte. Elke hoofstuk weerspieël Herman se liefde vir kos en vir mense, met staaltjies waarin jy jou kan verkneukel.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.

Google Plus
Powered by Inooga