Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Kwaai Uil kry ’n Stokperdjie

Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9781432309695
Veröffentl:
2019
Seiten:
24
Autor:
Kerryn Ponter
Serie:
Kwaai Uil Struik Kinders
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
2 - DRM Adobe
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Kwaai Uil se lewe is uitstekend - so wonderlik dat hy besluit om by die pragtige voëlgesang aan te sluit wat hy elke dag uit die boom langsaan hoor. Hy gryp 'n kitaar en is vol selfvertroue dat hy die beste musikant nog sal wees. Tot sy groot teleurstelling vlieg die ander voëls weg van die verskriklike geraas wat hy maak. Kwaai Uil wil graag 'n stokperdjie hê en hy probeer rugby speel, kook, brei, skilder en dans. Maar elkeen eindig in mislukking. Na 'n gesprek met Duif besef hy dat om goed te wees, hy moet oefen en oefen. En so keer Kwaai Uil terug na sy kitaar en oefen tot hy goed kan speel. Kwaai Uil kry 'n Stokperdjie sal jong kinders vermaak deur die snaakse situasies waarin die uil hom tydens sy soektog na die perfekte stokperdjie bevind. Soos gewoonlik is Kerryn Ponter se illustrasies genotvol en snaaks. Dit is die vierde titel in haar Kwaai Uil-reeks.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.

Google Plus
Powered by Inooga