Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Bak met Josh

Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9781432303891
Veröffentl:
2014
Seiten:
96
Autor:
Josh Thirion
Serie:
Struik Lifestyle
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
2 - DRM Adobe
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Bak met Josh spruit uit die suksesvolle Kook met Josh, waarvan meer as 10 000 kopieë in Afrikaans en Engels verkoop het sedert die bekendstelling in 2012. Bak met Josh bevat Josh se gunstelingbakresepte Elke hoofstuk bevat pragtige kosfotografie, Josh se eie illustrasies en stap-vir-stap strokiesprente. Terwyl die kleingoed wag vir hul heerlike lekkernye om klaar te bak, kan hulle ook die prettige speletjies en aktiwiteite in Bak met Josh, soos verbind-die-kolletjies, woordspeletjies, blokkiesraaisels en inkleur, geniet. Josh sluit ook 'n kleurvolle bladsye met prettige feite en bakwenke in - kinders sal beslis iets nuuts leer! Bak met Josh bevat meer as 40 resepte wat wissel van gunstelinge soos wortelkoek en piesangbrood, tot nuwe, interessante resepte soos die Miljoenêr-in-wording sjokoladekoek, horing-kolwyntjies en sjokolade-lawa-koekies. Bak met Josh sal jonk en oud inspireer om heerlike gebak vir die hele gesin te maak. Selfs Gordon Ramsey het opgemerk: 'Josh is besonder talentvol in die kombuis en boonop so jonk! Hy is voorwaar 'n inspirasie vir ander kinders wat graag wil kosmaak. Sterkte!'
My Reis; Groot koeke; Kolwyntjies en muffins; Koekies, plaatgebak en ander happies; Brood; Terte en pasteie; Oondgebak; Wenke; Omrekeningstabel.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.

Google Plus
Powered by Inooga