Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Maklike maaltye vir babas en kleuters

Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9781432303044
Veröffentl:
2013
Seiten:
96
Autor:
Deirdre Randall
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
2 - DRM Adobe
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Die voeding van babas en kleuters is 'n belangrike kwessie vir elke besorgde ouer. Dit is duur om klaargemaakte kos te koop en boonop sal jy bly wonder of jou kind werklik 'n voedsame, gebalanseerde maaltyd sonder kleur- en bymiddels inneem. Deidre Randall het die oplossing hiervoor. Maklike maaltye vir babas en kleuters is reeds by sy derde uitgawe en is opgedateer om in pas te wees met die hedendaagse norme. *meer as 150 maklike resepte en idees om vir jou kind 'n gesonde voorsprong te gee* vindingryke, prettige voorstelle om heerlike etes voor te berei, asook vir grootmaat en vries * resepte vir siek of allergiese kinders * raad met kieskeurige, huiwerige eters* 'n praktiese gids tot voeding, spening, spyskaartbeplanning en kosse om te vermy.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.

Google Plus
Powered by Inooga