Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Pikant

Maklike souse, geursoute en smaakmiddels om self te maak
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9781431700547
Veröffentl:
2013
Seiten:
192
Autor:
Sonia Cabano
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
2 - DRM Adobe
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

'Geen kok wil smaaklose of oninteressante kos voorsit nie' - dit is die stelling wat die beginsel agter Pikant saamvat - 'n kookboek met die doel om geur by daaglikse kookkuns te voeg.Met kreatiewe en geïnspireerde kosfotografie wat disse laat lewe, word die gewone buitengewoon. Meer as 280 resepte dek geursoute en -suikers, smere, speserymengsels en -pastas, marinades, doopsouse, aftreksels, souse, pesto's, asyne, olies, piekels, ingemaakte produkte en smaakmiddels. Dit is nie net heerlik nie, maar ook lekker om te maak! Tuisgemaakte smaakmiddels bevat geen ongewenste by- of preserveermiddels nie en kan aangepas word om aan individuele smaak en voorkeur te voldoen. Boonop is dit dikwels goedkoper as winkelprodukte.
Die resepte sluit wenke in oor hoe om die klaarbereide produkte te gebruik en te bêre en, in die meeste gevalle, word variasies voorgestel. 'n Keur van volledige resepte vir voltooide disse is deur die hoofstukke versprei.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.

Google Plus
Powered by Inooga