Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Papegaaislaai

Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9781415206096
Veröffentl:
2014
Seiten:
256
Autor:
Theunis Engelbrecht
eBook Typ:
PDF
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
2 - DRM Adobe
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Malletjie en Rocky sit sonder werk en hul geld raak min, so om private speurwerksoos op Cheaters te doen, lyk na 'n blink idee.
Wanneer dié twee helde begin soek na 'n vermiste Afrikaanse sanger wat onder raaiselagtige omstandighede verdwyn,
dans die poppe behoorlik.
Hul speurtog strek van Fietas en Hillbrow tot Brakpan en die Bosveld. In die proses krap hulle 'n addernes in die onderwêreld van die Afrikaanse musiekbedryf
oop.
Dan is daar ook nog die gerug dat die wêreld na sy maai gaan op 21 Desember
2012. Daar is nog net ses dae oor ...
Gaan Malletjie en Rocky oorleef in 'n wêreld wat mal geraak het?
Theunis Engelbrecht se vlymskerp satire Papegaaislaai skud die fondasies van Afrikaanse popkultuur soos goeie rock 'n' roll.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.

Google Plus
Powered by Inooga