Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Emma en Nella

Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9781415202494
Veröffentl:
2011
Seiten:
196
Autor:
Ekm Dido
eBook Typ:
PDF
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
2 - DRM Adobe
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Emma kon nie mooi verduidelik waarom sy so hard geveg het om die verwaarloosde baba wat sy in 'n boks langs die N1 gevind het, aan te neem nie. Sy was enkel en nog nie oor die skok en vernedering van 'n huwelik wat voor die kansel misgeloop het nie. En toe dit blyk dat Nella aan fetale alkoholsindroom ly, was Emma net nog meer vasbeslote. Dit is hierdie ongewone besluit wat Gert, wat Emma laas voor die kansel gesien het, uit die bloute in haar lewe terugbring; wat hom 'n ewe onkonvensionele belofte laat maak: hy sal 'n pa vir Nella wees en Emma van 'n afstand help om haar groot te maak. Niks meer as dit nie. Twaalf jaar lank ken dié buitengewone gesinnetjie net klein kwellings en oorwinninkies. Emma is versoen met haar lot in die lewe; selfs gelukkig. Tot die oggend toe sy ontdek haar lieflingskind is met die dwelm tik deurmekaar ... Skielik verander alles en word die ondenkbare moontlik.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.

Google Plus
Powered by Inooga