Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Lobola vir die lewe

Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9780798167345
Veröffentl:
2014
Seiten:
192
Autor:
André P. Brink
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
2 - DRM Adobe
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Lobola vir die lewe is die werk waarmee André P. Brink in 1962 sy eerste enorme bydrae gelewer het tot "die vernuwing van Sestig". Hierdie e-boekuitgawe bied die eerste e-boekvorm van dié belangrike roman in die Afrikaanse literatuurgeskiedenis. Met Lobola vir die lewe was daar meteens 'n Afrikaanse roman wat in vorm en inhoud iets nuuts gedurf het - 'n roman wat krities staan teenoor die eie en die verlede, eksistensiële temas ondersoek, op verskillende vlakke beweeg, méér van die leser verg. Dit is 'n aanduiding van die roman se trefkrag dat hy vandag nog steeds modern aandoen, die leser nog steeds beetpak op 'n manier wat min latere romans dit kan doen. Lobola vir die lewe vertel die verhaal van François Raubenheimer, 'n buitestanderfiguur wat as jong man uitvind dat hy 'n aangenome kind is. So begin 'n soeke na identiteit wat hom onder meer na Europa neem. Terug in Suid-Afrika maak hy in Kaapstad kennis met die oudsoldaat Hendrik Karel Serfontein en knoop 'n verhouding aan met Marie Groenewald, met noodlottige gevolge.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.

Mehr zum Thema
Google Plus
Powered by Inooga