Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Israel-reeks 6: Kavod Adonai

Die vrese van die Here
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9780796316240
Veröffentl:
2013
Seiten:
304
Autor:
Marzanne Leroux-Van der Boon
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
2 - DRM Adobe
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Dit is Augustus 2011 in Jerusalem. Marc verlaat die Ou Stad vir sy verpligte jaarlikse reserwediens van een maand in die Negev, terwyl die kinders somerskoolvakansie hou in Bat Yam, naby Tel Aviv by die see. Dis dan wanneer Rikvah die nuus van die skietaanval hoor. Geweld en terreur is steeds deel van die normale gang van lewe in Israel. Tog probeer Marc dit by die seuns tuisbring dat geweld nie 'n oplossing is nie, terwyl hy self worstel om die grusame ervarings van oorlog te verwerk. Dan kontak Gadi Marc en nooi hom uit om hom in Parys te besoek. Dis daar wat Marc gekonfronteer word met herinneringe van sy eerste liefde, sy pa wat gay was, en die verlokkinge van die wêreld . . . Klein Natan word siek en hy moet hom huis toe haas. Ten spyte van al sy vrese plaas Marc sy vertroue inHaShem, die Een wat Adonai is, die Koning van die Heelal, wat doen wat reg is in sy oë. Kavod Adonai, die vrese van die Here, is die sesde titel in Marzanne-Leroux Van der Boon se gewilde Israel-reeks. Lesers sal hul opnuut verdiep in die lief en leed van Marc Krige en sy gesin.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.

Google Plus
Powered by Inooga