Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Skoppensboer

'n Rex Reynecke-roman
Nicht lieferbar | Lieferzeit: Nicht lieferbar I

13,49 €*

eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
2 - DRM Adobe
Beschreibung:

"Want swart en droef, die hoogste troef . . . oor ál wat roer, is Skoppensboer" - die laaste woorde wat Skoppensboer se slagoffers hoor voor hy hulle "uitvee". Want as hy van iemand ontslae raak, is dit asof hulle nooit bestaan het nie. En dus weet niemand wie Skoppensboer werklik is nie. Daarom word Rex Reynecke se hulp ingeroep. Sy opdrag: infiltreer die onderwêreld van georganiseerde misdaad en stel vas wie Skoppensboer is. Maar in hierdie onderwêreld is vertroue ¿ luukse wat niemand kan bekostig nie. Want almal het geraamtes in die kas. Soos Niel Campher, wat slegs sy samewerking gee om die Valke van sy rug af te hou. En wat is die beeldskone Alicia Vermeulen se geraamtes? Want die laaste ding wat Rex in sý omstandighede kan bekostig, is om op ¿ prostituut verlief te raak . . .

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.

Google Plus
Powered by Inooga