Der Artikel wird am Ende des Bestellprozesses zum Download zur Verfügung gestellt.

Basaar Bloulint Wen Kookboek

Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar I
ISBN-13:
9781547522354
Veröffentl:
2018
Seiten:
0
Autor:
Amber Richards
eBook Typ:
EPUB
eBook Format:
EPUB
Kopierschutz:
2 - DRM Adobe
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung:

Maak die beste eerste prys koeke in jou eie huis vir familie en vriende. Gepak met opregte, tuis-styl resepte wat jou smaaksintuie sal tuit en perfek uitdraai elke keer. Die Basaar Bloulint Wen Kookboeke sal 'n nuwe noodsaaklikheid in jou resep versameling wees. Elke resep in bymekaar gemaak vanaf bloulint of grand prys wenners by land- en staats basare regoor die land. Hulle het die beoordelaars bendruk; nou gaan hulle jou vriende bendruk! Daar is meer as 50 heerlike resepte in hierdie boek met kenmerkende koeke wat verseker 'n gunsteling sal wees.Probeer hierdie koek resepte, wat dalk net kan uitdraai en 'n familie gunsteling word, en iets waarop jy trots sal wees om na 'n kuier of ander byeenkomste te vat. Wees egter versigtig, jy word dalk net 'geken' vir jou spesiale koek. Daar is kolwyntjies, rongkoeke, koffie koeke, en vele meer om te ontdek. As jy 'n koek vir 'n basaar kompetisie wil inskryf, oorweeg dit om een van die koek resepte te gebruik. Versamel al die kookboeke in hierdie reeks vir regte goeie kos. Vanaf pasteie na slaaie; lekkers tot kookpotte; en koekies tot hoofgeregte, jy kan nou kook soos 'n bloulint pryswenner! Hierdie is die tweede boek in die reeks, kry nou joune.

Kunden Rezensionen

Zu diesem Artikel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfen sie anderen Besuchern und verfassen Sie selbst eine Rezension.

Google Plus
Powered by Inooga